Besigheidsure
09:00vm ~ 05:00nm
Kontak ons!
+27 60 813 1897
Feature image

Wat is SAKENET?

SAKENET is ‘n instelling wat pasgemaakte oplossings bied, sektorale kundigheid en mentorskap tot die bevordering van klein en medium grootte ondernemings wat volhoubare ekonomiese geleenthede sal skep vir sy teikenmark in die Noordwes Kaap.

Feature image

Wat doen SAKENET?

SAKENET bring entrepreneur, idee, sakeplan, finansiering en mentor byeen om volhoubare sake ondernemings op te rig of belang daarin te verkry. Ons lede sorg vir ‘n waardevolle kundigheidspoel wat onderling netwerk en ageer in wese ook as ‘n nis sakekamer.

Feature image

Voordele van SAKENET?

SAKENET lede verkry ‘n aandeelhouersbelang in SAKENET Koöperasie Beperk en daardeur ‘n belang in die totale spektrum van sakebedrywighede van die koöperasie. Lede word dus mede aandeelhouers in ondernemings en deel ook in die opbrengste.

Ons help jou om voordeel te trek uit die geleenthede wat ons sakemodel bied

Pasgemaakte oplossings Sektorale kundigheid Mentorskap

SAKENET bring entrepreneur, idee, sakeplan, finansiering en mentor byeen om volhoubare sake ondernemings op te rig of ‘n belang daarin te verkry.

Nuutste projekte

Feature image

Orania "van dorp tot stad" Projek

Feature image

Toekomstige Projek

Feature image

Toekomstige Projek

“Migrasie eerder as emigrasie...... ons spore lê onvoltooid!”

Versoek dat ons u skakel

Stuur vir ons ‘n e-pos en ons sal binnekort met u in aanraking tree, of skakel ons gedurende kantoorure tussen 9:00 and 17:00 Maandag tot Vrydag — ons sien uit daarna om met u te gesels.

Ek wil graag SAKENET bespreek
Kies 'n onderwerp

Orania, Noord-Kaap, SA

  • Afsaal Sentrum, Pêrellaan 137, Orania
  • +27 60 813 1897
  • inligting@sakenet.co.za